voltooi [boodskap #125865] |
Thu, 16 May 2019 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voltooi
Afbreking: vol•tooi
Werkwoord: voltooi
Verlede tyd: het voltooi
Betekenis:
• Om ten einde te bring.
Gebruik:
• Jy kan gaan speel as jy jou huiswerk voltooi het.
• Sy het haar missie suksesvol voltooi.
Sinoniem:
• afhandel
• afrond
• implementeer
• klaarmaak
• uitvoer
• volvoer
Afgelei:
• voltooide
• voltooiing
Vertaling:
Engels: to complete, finish
Nederlands: voltooien
Xhoza: feza
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|