Betekenis:
• Gebied naby iets of iemand.
• Al die dinge en mense wat jou lewe beïnvloed.
Gebruik:
• Die wrakvis is 'n groot vissoort wat dikwels in die omgewing van skeepswrakke gevang word.
• Sy is in 'n bekende omgewing. Dit is belangrik om kinders in 'n gesonde omgewing groot te maak.