titel [boodskap #125842] |
Wed, 15 May 2019 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
titel
Afbreking: ti•tel
Selfstandige naamwoord: titel
Meervoud: titels
Verkleinwoord: titeltjie
Meervoud van verkleining: titeltjies
Betekenis:
• Opskrif van 'n boek of ander dokument.
• Akademiese of adellike aanduiding van 'n persoon; rangnaam; erenaam.
Gebruik:
• Die boek se titel is 'Sielkunde vir die leek'.
• Die titel van 'doktor' is aan hom verleen.
Hiponiem:
• slottitel
• subtitel
Afgelei:
• titelblad
• titelhouer
• titelrol
• titelverdediger
Vertaling:
Engels: title, heading
Nederlands: titel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|