Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Nederland
Nederland [boodskap #125840] Wed, 15 May 2019 06:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nederland
Afbreking: Ne•der•land
Uitspraak: /ˈniə̯dərˌlɑnt/




Pleknaam: Nederland

Betekenis:
• 'n Staat in die noordweste van die Europese vasteland.

Gebruik:
• Ons toer deur Nederland om die windmeule en tulpe te besigtig.

Sinoniem:
• Holland

Verwant:
• Nederlander
• Nederlands

Vertaling:
Engels: Netherlands
Nederlands: Nederland
Sotho: Holane
Xhosa: iHolani
Zoeloe: iHholandi

Nota:
• Nederland beteken letterlik "Lae Lande".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gepubliseer
Volgende onderwerp: see
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:39:14 UTC 2024