Gebruik:
• Bertus Aafjes was 'n Nederlandse skrywer en digter wat ook onder het pseudoniem 'Jan Oranje' gepubliseer het.
• Die eerste uitgawe van Ensiklopedie van Suidelike Afrika is in 1967 gepubliseer.
Sinoniem:
• uitgegee
Vertaling:
Engels: published
Nederlands: gepubliceerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.