eiland [boodskap #125837] |
Wed, 15 May 2019 06:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiland
Afbreking: ei•land
Selfstandige naamwoord: eiland
Meervoud: eilande
Verkleinwoord: eilandjie
Meervoud van verkleining: eilandjies
Betekenis:
• 'n Stuk land wat deur water omring word.
Gebruik:
• Ná die laaste ystyd het die seevlak gestyg en het Groot-Brittanje 'n eiland geword.
Antoniem:
• vasteland
Hiponiem:
• Dasseneiland
• Duikereiland
• Robbeneiland
• Voëleiland
Afgelei:
• skiereiland
Verwant:
• atol
• argipel
Vertaling:
Engels: island
Nederlands: eiland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|