lede [boodskap #125833] |
Tue, 14 May 2019 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lede
Afbreking: le•de
Selfstandige naamwoord: lid
Meervoud: lede
Verkleinwoord: lidjie
Meervoud van verkleining: lidjies
Betekenis:
• Meervoud van lid; meer as een lid.
Gebruik:
• Die kerkraad bestaan uit 12 lede.
Spreekwoord:
• Hy het dit onder lede. [Baie siek word of aangesteek word.]
• Hy is gesond van lyf en lede. [Hy is blakend gesond.]
Vertaling:
Engels: members
Nederlands: leden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|