Bakgalagadi [boodskap #125828] |
Tue, 14 May 2019 19:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bakgalagadi (kortweg Kgalagadi) is kleiner stammetjies van die Bantoe wat tot die Tswana-groep behoort en wat verspreid in die Kalahari en veral in die omgewing van Serowe, Francistown en Ghanzi aangetref word. Hulle word beskou as afstammelinge van die eerste Tswana-uittrekkers wat gedegenereer geraak het. Baie min is verder bekend.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|