Afrika [boodskap #125817] |
Tue, 14 May 2019 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Afrika
Afbreking: A•fri•ka
Uitspraak: /ˈɑfrikɑ/
Pleknaam: Afrika
Betekenis:
• Die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking.
Gebruik:
• Ons toer deur Afrika.
• Kilimandjaro is die hoogste punt van Afrika.
Afkorting:
• Afr.
Verwant:
• Afrikana
Vertaling:
Engels: Africa
Nederlands: Afrika
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|