Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leraar
leraar [boodskap #125816] Di, 14 Mei 2019 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20783
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leraar
Afbreking: le•raar
Uitspraak: /ˈliə̯rɑːr/




Selfstandige naamwoord: leraar
Meervoud: leraars

Betekenis:
• 'n Predikant.
• (ongewoon) Iemand wat onderrig gee.

Gebruik:
• Die gemeente het 'n nuwe leraar beroep.

Sinoniem:
• predikant
• dominee

Afgelei:
• hoogleraar
• studenteleraar

Vertaling:
Engels: minister, clergyman, priest, pastor, parson, vicar
Nederlands: predikant, dominee, pastoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lidmate
Volgende onderwerp: Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 19:34:27 MGT 2024