Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minder
minder [boodskap #125801] Ma, 13 Mei 2019 19:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20783
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minder
Afbreking: min•der




Byvoeglike naamwoord: min
Vergrotende trap: minder
Oortreffende trap: minste

Betekenis:
• Vergrotende trap van min.

Gebruik:
• Ek het minder geld as jy.

Antoniem:
• meer

Spreekwoord:
• Hoe meer haas, hoe minder spoed. [As 'n mens oorhaastig te werk gaan, vorder jy nie altyd goed nie.]
• Hoe minder harsings in sy kop, hoe hoër pluiskeil sit hy op. [Iemand steek dikwels sy gebrek aan verstand agter uiterlike vertoon weg.]

Vertaling:
Engels: fewer, less
Nederlands: minder


Bywoord: minder

Betekenis:
• Vergrotende trap van min.

Gebruik:
• Ons kuier minder saam.

Vertaling:
Engels: fewer
Nederlands: minder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlede
Volgende onderwerp: gedigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 19:50:59 MGT 2024