Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedoen
Afbreking: ge•doen
Werkwoord: doen
Verlede tyd: het gedoen, gedaan
Teenwoordige deelwoord: doenende
Betekenis:
• Verlede deelwoord van doen.
Gebruik:
• Sy het haar huiswerk gedoen.
Spreekwoord:
• Dit wil gedoen wees. [Dis iets besonders; sal moeilik wees om hierdie prestasie te ewenaar.]
• Ons het dit al van ouds gedoen. [Vroeër; sedert die ou tyd.]
Vertaling:
Engels: done
Nederlands: gedaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.