Betekenis:
• Oorlog tussen verskeie land; 'n gewapende stryd tussen 'n klomp lande, soos tydens die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog.
Gebruik:
• Die Eerste Wêreldoorlog het van 1914 tot 1918 tussen die Geallieerdes (hoofsaaklik Frankryk, die Britse Ryk, Rusland en die VSA) en die Sentrale Moondhede (vernaamlik die Duitse Keiserryk en bondgenote) plaasgevind.
Hiperoniem:
• oorlog
Vertaling:
Engels: world war
Nederlands: wereldoorlog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.