Tuis » Taal » Woordeboek » republiek
republiek [boodskap #125791] |
Ma., 13 Mei 2019 15:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21432 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
republiek
Afbreking: re•pu•bliek
Selfstandige naamwoord: republiek
Meervoud: republieke
Verkleinwoord: republiekie
Meervoud van verkleining: republiekies
Betekenis:
• 'n Staatsvorm waarvan die staatshoof vir 'n aantal jare verkies of benoem word.
Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n republiek in die suide van Afrika.
Hiponiem:
• boererepubliek
• volksrepubliek
• piesangrepubliek
Vertaling:
Engels: republic
Nederlands: republiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 13:28:36 UTC 2025
|