Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » afkappingsteken by 'n in Winword etc.
afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10468] Di, 26 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
Petri Jooste  is tans af-lyn  Petri Jooste
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Winword se AUTOCORRECT funksie is normaalweg so gestel dat
"straight quotes" verander word na "smart quotes".
Dit is goed en wel vir Engelse teks, maar lastig in Afrikaans, veral by
die lidwoord 'n. Mens sien deesdae dikwels hoedat die lidwoord 'n in
gedrukte teks met die verkeerde afkappingsteken geskryf word. Die
korrekte teken vir 'n stem ooreen met die "end quote" en nie die "start
quote" soos wat Winword dit weergee nie. Dit is egter maklik om die
"autocorrect" funksie te leer om 'n reg te skryf. Volg net die volgende
stappe:

1) Tik die volgende karakters aaneenlopend in 'n dokument:
'n'n
2) Jy sal oplet dat die eerste een verkeerd is en die tweede een korrek.
3) Merk ("highlight") bogenoemde 4 karakters.
4) "cut" of "copy" dit na die "clipboard" byvoorbeeld met Ctrl-C
5) Kies op die keuselys: Tools | Autocorrect
6) Die "cursor" land dan in die "Replace" veld. Druk nou Ctrl-V
om die 4 karakters daar te plaas.
7) Vee die laaste twee (korrekte 'n) uit in die "Replace" veld.
8) Gaan na die "With" veld bv. met die muis of deur Tab te druk.
9) Vee die eerste twee karakters (verkeerde 'n) uit in die "With" veld.
10) Kliek op "Add"
11) Kliek op "OK"

Nou kan jy dit uittoets. Jy sal oplet dat die 'n eers verkeerd op die
skerm verskyn maar sodra jy die spasie na die 'n tik word hy met die
korrekte 'n vervang. As jy 'n woord tik wat met 'n n begin en in enkel
aanhalingstekens moet kom, sal die smartquotes nog steeds reg werk.

-----------
Petri Jooste
Rekenaarwetenskap
PU vir CHO (Vaaldriehoekkampus)
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10482 is 'n antwoord op boodskap #10468] Do, 28 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Petri Jooste wrote:

> Winword se AUTOCORRECT funksie is normaalweg so gestel dat
> "straight quotes" verander word na "smart quotes".
>

knip ...

> Nou kan jy dit uittoets.

knip

'n Oulike truuk wat ek in ouer Word programme gebruik het, MAAR in Word
van Office 97 werk dit nie meer nie. Die nuwe program ignoreer die
letter -n- as dit deut 'n afkappingsteken voorafgegaan word - bleah!

Franz
--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Trappe van vergelyking:
Arm, armer armee
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10644 is 'n antwoord op boodskap #10468] Di, 09 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nils Zonneveld  is tans af-lyn  Nils Zonneveld
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Petri Jooste wrote:

> Winword se AUTOCORRECT funksie is normaalweg so gestel dat
> "straight quotes" verander word na "smart quotes".
> Dit is goed en wel vir Engelse teks, maar lastig in Afrikaans, veral by
> die lidwoord 'n. Mens sien deesdae dikwels hoedat die lidwoord 'n in
> gedrukte teks met die verkeerde afkappingsteken geskryf word. Die
> korrekte teken vir 'n stem ooreen met die "end quote" en nie die "start
> quote" soos wat Winword dit weergee nie. Dit is egter maklik om die
> "autocorrect" funksie te leer om 'n reg te skryf. Volg net die volgende
> stappe:
>
> 1) Tik die volgende karakters aaneenlopend in 'n dokument:
> 'n'n
> 2) Jy sal oplet dat die eerste een verkeerd is en die tweede een korrek.
> 3) Merk ("highlight") bogenoemde 4 karakters.
> 4) "cut" of "copy" dit na die "clipboard" byvoorbeeld met Ctrl-C
> 5) Kies op die keuselys: Tools | Autocorrect
> 6) Die "cursor" land dan in die "Replace" veld. Druk nou Ctrl-V
> om die 4 karakters daar te plaas.
> 7) Vee die laaste twee (korrekte 'n) uit in die "Replace" veld.
> 8) Gaan na die "With" veld bv. met die muis of deur Tab te druk.
> 9) Vee die eerste twee karakters (verkeerde 'n) uit in die "With" veld.
> 10) Kliek op "Add"
> 11) Kliek op "OK"
>
> Nou kan jy dit uittoets. Jy sal oplet dat die 'n eers verkeerd op die
> skerm verskyn maar sodra jy die spasie na die 'n tik word hy met die
> korrekte 'n vervang. As jy 'n woord tik wat met 'n n begin en in enkel
> aanhalingstekens moet kom, sal die smartquotes nog steeds reg werk.
>
> -----------
> Petri Jooste
> Rekenaarwetenskap
> PU vir CHO (Vaaldriehoekkampus)

My sollution for this problem is to spell - een - in stead of - 'n -. I
don't know if "een" is a valid "lidwoord" (sorry dont know the english
equvalent) in Afrikaans, but if it is, its a solution.

Nils Zonneveld
------------------------------------------------------------ ----------------

"Misschien is niets geheel waar en zelfs dat niet"
Multatuli - Eduard Douwes Dekker.
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10741 is 'n antwoord op boodskap #10468] Vr, 12 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nils Zonneveld  is tans af-lyn  Nils Zonneveld
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Key Bored wrote:

> Nils Zonneveld wrote:
>
>> My sollution for this problem is to spell - een - in stead of - 'n -. I
>> don't know if "een" is a valid "lidwoord" (sorry dont know the english
>> equvalent) in Afrikaans, but if it is, its a solution.
>
> Nee dit is nie ' een "sollution" ' nie dit is bloot kak Afrikaans.
>
> Andries
>

Goh, je hoeft niet boos te worden hoor.

Nils
------------------------------------------------------------ ----------------
"Misschien is niets geheel waar en zelfs dat niet"
Multatuli - Eduard Douwes Dekker.
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10742 is 'n antwoord op boodskap #10468] Vr, 12 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Nils Zonneveld wrote:

> My sollution for this problem is to spell - een - in stead of - 'n -. I
> don't know if "een" is a valid "lidwoord" (sorry dont know the english
> equvalent) in Afrikaans, but if it is, its a solution.

Nee dit is nie ' een "sollution" ' nie dit is bloot kak Afrikaans.

Andries

> Nils Zonneveld
> ------------------------------------------------------------ ----------------

> "Misschien is niets geheel waar en zelfs dat niet"
> Multatuli - Eduard Douwes Dekker.
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10743 is 'n antwoord op boodskap #10468] Vr, 12 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek het dieselfde probleem met word as volg reggemaak:

tik "'n" en laat autocorrect dit verander, copy die veranderde "'n" en gaan
in autocorrect in om jou eie reël by te voeg: paste die "verkeerde" as die
teks wat gekorregeer word en tik 'n (wat nou onveranderd gelaat sal word)
in die korreksie veld. Dit werk soos 'n bom.

Jasper die Barbaar

Key Bored wrote in article
...
| Nils Zonneveld wrote:
|
| >My sollution for this problem is to spell - een - in stead of - 'n -. I
| >don't know if "een" is a valid "lidwoord" (sorry dont know the english
| >equvalent) in Afrikaans, but if it is, its a solution.
|
| Nee dit is nie ' een "sollution" ' nie dit is bloot kak Afrikaans.
|
| Andries
|
|
|
| >Nils Zonneveld
|
> ------------------------------------------------------------ ---------------
-
|
| >"Misschien is niets geheel waar en zelfs dat niet"
| >Multatuli - Eduard Douwes Dekker.
|
|
|
|
|
Re: afkappingsteken by 'n in Winword etc. [boodskap #10758 is 'n antwoord op boodskap #10468] Sa, 13 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 12 Sep 1997 08:30:54 GMT, nos...@nospam.za (Key Bored) wrote:

> Nils Zonneveld wrote:
>
>> My sollution for this problem is to spell - een - in stead of - 'n -. I
>> don't know if "een" is a valid "lidwoord" (sorry dont know the english
>> equvalent) in Afrikaans, but if it is, its a solution.
>
> Nee dit is nie ' een "sollution" ' nie dit is bloot kak Afrikaans.
>
> Andries

Ai, Andries, ek stem saam met jou, maar jou argument sou soveel meer
gewig gedra het as jy net "solution" sonder die ekstra " l " kon spel.
:D)

Atlas`
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Vorige onderwerp: Afrikaans Spell Check
Volgende onderwerp: Afrikaanse woordbreking in WordPerfect
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:57:18 MGT 2024