beteken [boodskap #125770] |
So, 12 Mei 2019 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beteken
Afbreking: be•te•ken
Werkwoord: beteken
Verlede tyd: het beteken
Betekenis:
• Wat oorgedra word; as inhoud hê; waarvoor iets staan.
• Iets wat deur iets anders aangedui word; neerkom op.
• Werd wees.
Gebruik:
• Wat beteken die woord?
• Die groen lig beteken dat jy maar kan ry!
• Sy beteken die wêreld vir my.
Vertaling:
Engels: to mean, signify, represent
Nederlands: betekenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|