Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Duitsland
Duitsland [boodskap #125762] Sun, 12 May 2019 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Duitsland
Afbreking: Duits•land
Uitspraak: /ˈdœʏ̯tslɑnt/




Pleknaam: Duitsland

Betekenis:
• 'n Land en soewereine staat in Midde-Europa, amptelik die Bondsrepubliek Duitsland.

Gebruik:
• Ons toer deur Duitsland.

Verwant:
• Duits
• Duitse
• Duitser

Vertaling:
Engels: Germany
Nederlands: Duitsland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Engelse
Volgende onderwerp: sterk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:15:32 UTC 2024