Engelse [boodskap #125761] |
So, 12 Mei 2019 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Engelse
Afbreking: En•gel•se
Uitspraak: /ˈeŋəɫsə/, /ˈəŋəɫsə/
Byvoeglike naamwoord: Engels
Attributief: Engelse
Betekenis:
• Van of met betrekking tot die Engelse taal of Engelse mense.
Gebruik:
• Ek lees 'n Engelse boek.
Vertaling:
Engels: English
Nederlands: Engelse
Selfstandige naamwoord: Engelsman
Meervoud: Engelsmanne, Engelse
Verkleinwoord: Engelsmannetjie
Meervoud van verkleining: Engelsmannetjies
Betekenis:
• Inwoners, burgers van Engeland of mense wat hulle taal praat.
Gebruik:
• Die Engelse het sportsoorte soos krieket, sokker, rugby en tennis begin.
Vertaling:
Engels: English
Nederlands: Engelsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|