ter [boodskap #125757] |
Sun, 12 May 2019 17:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ter
Afbreking: ter
Voorsetsel: ter
Betekenis:
• In die; te.
Gebruik:
• Dit is die grootste meer ter wêreld.
Spreekwoord:
• Hy het ter elfder ure opgedaag. [Op die laaste oomblik; amper te laat.]
• Hy word ter aarde bestel. [Hy is begrawe.]
Vertaling:
Engels: in the
Nederlands ter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|