Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » state
state [boodskap #125753] Sun, 12 May 2019 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
state
Afbreking: sta•te




Selfstandige naamwoord: staat
Meervoud: state
Verkleinwoord: staatjie
Meervoud van verkleining: staatjies

Betekenis:
• Meervoud van staat. Meer as een staat.

Gebruik:
• Australië bestaan uit ses state en tien gebiede.
• Al die state van inkomstes en uitgawes moet geouditeer word.

Vertaling:
Engels: states
Nederlands: staten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwerp
Volgende onderwerp: doen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:06:14 UTC 2024