Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Baikal-meer is 'n meer in Oos-Siberië, byna 636 km (395 myl) lank, 79 km (49 myl) breed, oppervlakte 31 722 km². Dit is die oudste en diepste varswatermeer op aarde. Die Baikal het 'n maksimum diepte van 1 637 meter en is meer as 25 miljoen jaar gelede gevorm. Dit is baie visryk.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.