hoofsaaklik [boodskap #125743] |
Sat, 11 May 2019 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofsaaklik
Afbreking: hoof•saak•lik
Bywoord: hoofsaaklik
Betekenis:
• In 'n belangrike mate, of in oorwegende mate.
Gebruik:
• Swazi word hoofsaaklik in Mpumalanga en die naburige Swaziland gebruik.
Sinoniem:
• grootliks
• grotendeels
• merendeels
• primêr
• veral
• vernaamlik
Vertaling:
Engels: chiefly, mainly, principally
Nederlands: hoofdzakelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|