huidige [boodskap #125732] |
Sat, 11 May 2019 11:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huidige
Afbreking: hui•di•ge
Byvoeglike naamwoord: huidig
Attributief: huidige
Betekenis:
• Attributiewe vorm van huidig. Wat by die hede hoort.
Gebruik:
• Die huidige minister wil Afrikaans by skole afskaf.
Sinoniem:
• hedendaagse
• teenswoordige
Vertaling:
Engels: actual, current, present, present-day
Nederlands: huidige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|