Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Frankryk
Frankryk [boodskap #125729] Sa, 11 Mei 2019 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Frankryk
Afbreking: Frank•ryk
Uitspraak: /ˈfrɑŋkrəɪ̯k/



Pleknaam: Frankryk

Betekenis:
• 'n Staat in Wes-Europa waar die Franse woon; oorspronklik die ryk van die Franke.

Gebruik:
• My suster toer deur Frankryk.

Afkorting:
• Fr.

Vertaling:
Engels: France
Nederlands: Frankrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hele
Volgende onderwerp: hoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 12:18:06 MGT 2024