beskryf [boodskap #125726] |
Sat, 11 May 2019 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskryf
Afbreking: be•skryf
Werkwoord: beskryf
Verlede tyd: het beskryf
Teenwoordige deelwoord: beskrywend, beskrywende
Verlede deelwoord: beskrewe
Betekenis:
• Verduidelik hoe iets/iemand lyk; die eienskappe en kenmerke in taal uitdruk.
Gebruik:
• Hoe sal jy hierdie webtuiste beskryf?
Sinoniem:
• detailleer
• omskryf
• opteken
• skets
• uitbeeld
Afgelei:
• beskrywend
• beskrywer
• beskrywing
• onbeskryflik
Vertaling:
Engels: to describe, depict
Nederlands: beschrijven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|