vroeë [boodskap #125723] |
Sat, 11 May 2019 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroeë
Afbreking: vroe•ë
Byvoeglike naamwoord: vroeg
Vergrotende trap: vroeër
Oortreffende trap: vroegste
Attributief: vroeë
Partitief: vroegs
Betekenis:
• Attributiewe vorm van vroeg: kort na die begin van iets of voor die verwagte tyd.
Gebruik:
• Hammanskraal is na Hamman, 'n vroeë veeboer, vernoem.
• Sy het 'n vroeë dood gesterf.
Antoniem:
• late
Vertaling:
Engels: early
Nederlands: vroege
Nota:
• Word soms verkeerdelik "vroë" gespel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|