tydperk [boodskap #125720] |
Sa, 11 Mei 2019 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydperk
Afbreking: tyd•perk
Samestelling: tyd + perk
Selfstandige naamwoord: tydperk
Meervoud: tydperke
Verkleinwoord: tydperkie
Meervoud van verkleining: tydperkies
Betekenis:
• 'n Afgemete of begrensde eenheid van tyd; 'n periode van baie jare wat op mekaar volg.
Gebruik:
• In watter tydperk het die dinosourusse geleef?
Sinoniem:
• periode
• era
Hiponiem:
• belugtingstydperk
• oorgangstydperk
• proeftydperk
• ruimtetydperk
• steenkooltydperk
Verwant:
• epog
Vertaling:
Engels: period
Nederlands: tijdperk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|