geskryf [boodskap #125715] |
Sa, 11 Mei 2019 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geskryf
Afbreking: ge•skryf
Werkwoord: skryf
Verlede tyd: het geskryf
Teenwoordige deelwoord: skrywende
Betekenis:
• Taal wat met tekens of simbole van 'n bepaalde skryfstelsel op 'n medium vasgevang is.
Gebruik:
• Conradie was die outeur van talle boeke en het ook artikels geskryf.
Spreekwoord:
• Dit staan op sy voorkop geskryf. ['n Mens kan dit duidelik aan hom sien.]
Vertaling:
Engels: wrote
Nederlands: geschreven
Nota:
• Verlede deelwoord van skryf.
Selfstandige naamwoord: geskryf
Meervoud: —
Betekenis:
• Wat geskrywe is.
Gebruik:
• Die lelike geskryf moet nou end kry.
Vertaling:
Engels: writing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|