Leksikograaf Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geneem
Afbreking: ge•neem
Werkwoord: neem
Verlede tyd: het geneem
Teenwoordige deelwoord: nemede
Verlede deelwoord: geneemde
Betekenis:
• Gevat; gebruik; gemeet.
Gebruik:
• Hy het sy tas geneem en is hier weg.
• Het jy al jou pille geneem?
• Die verpleegster het die kind se koors geneem?
Antoniem:
• gegee
Spreekwoord:
• Eers gegee en dan geneem, is erger as 'n dief gesteel. ['n Mens moenie iets neem en dan weer terugneem nie.]
• Hy het my onder hande geneem. [Hy het my berispe.]
Vertaling:
Engels: taken
Nederlands: genomen
Nota:
• Voltooide deelwoord van neem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.