Kaapstad [boodskap #125698] |
Vr, 10 Mei 2019 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaapstad
Afbreking: Kaap•stad
Pleknaam: Kaapstad
Betekenis:
• Die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika.
Gebruik:
• Kaapstad lê aan die suidpunt van Afrika en word ook die Moederstad van Suid-Afrika genoem.
Afgelei:
• Kaapstadse
Vertaling:
Duits: Kapstadt
Engels: Cape Town
Nederlands: Kaapstad
Xhosa: Kapa, Kaapstad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|