waarvan [boodskap #125693] |
Vr, 10 Mei 2019 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarvan
Afbreking: waar•van
Betreklike voornaamwoord: waarvan
Betekenis:
• Van watter ding.
Gebruik:
• Waarvan praat jy?
Spreekwoord:
• Hy lyk soos 'n haan waarvan die stertvere uitgepluk is. [Hy lyk maar verwaarloos.]
Afgelei:
• waarvandaan
Verwant:
• daarvan
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarop
• waaronder
Vertaling:
Engels: of which
Nederlands: waarvan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|