hallo [boodskap #125690] |
Vr, 10 Mei 2019 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hallo
Afbreking: hal•lo
Uitspraak: /ɦaləu/
Tussenwerpsel: hallo
Betekenis:
• Wat mens sê as jy iemand vir die eerste keer op 'n dag sien; uitroep om iemand te groet of sy aandag te trek.
Gebruik:
• Hallo meneer, hoe gaan dit vandag?
• Hallo, hallo, wat het ons hier?
Sinoniem:
• goeiedag
• goeienag
• goeiemôre
• goeiemiddag
• goeienaand
• dagsê
• dag
• haai (informeel)
• hoezit (slang)
• awê (slang)
Vertaling:
Duits: hallo
Engels: hello
Frans: bonjour
Nederlands: hallo
Sotho: dumela
Zoeloe: sawubona (familiêr), sanibonani (meervoud, respekvol)
Nota:
• Onthou e = Engels = hello; a = Afrikaans = hallo.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|