soms [boodskap #125667] |
Wo, 08 Mei 2019 15:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soms
Afbreking: soms
Uitspraak: /sɔms/
Bywoord: soms
Betekenis:
• Partykeer, maar nie gereeld nie. In 'n beperkte aantal gevalle of tye.
Gebruik:
• Ons gaan soms see toe, maar ons hou eintlik meer van die bosveld.
Sinoniem:
• af en toe
• somtyds
• partykeer
• partymaal
• sporadies
Antoniem:
• dikwels
• meestal
Vertaling:
Engels: sometimes, at times, now and then
Nederlands: soms
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|