|
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28845 is 'n antwoord op boodskap #28844] |
Wed, 26 January 2000 00:00 |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Attie
Soek vir my ook asb.
Hei ou bul, as jy oud genoeg is om 'n TNT op te tel dan het genoeg tussen
die ore om 'n bestaan te maak hier.
-Charlie
Adam Heunis wrote in message ...
> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>
> Help, asb
>
> Attie
>
|
|
|
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28855 is 'n antwoord op boodskap #28845] |
Thu, 27 January 2000 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Charlie:
Askies my ignorante toestand, maar wat is TNT? Toer Na
Towerland?
Twenty Nearsighted Tourists? Toe Nou Tokkie?
Pat
Charles van der Wath wrote in
article ...
> Attie
>
> Soek vir my ook asb.
>
> Hei ou bul, as jy oud genoeg is om 'n TNT op te tel dan het genoeg tussen
> die ore om 'n bestaan te maak hier.
>
> -Charlie
> Adam Heunis wrote in message ...
>> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>>
>> Help, asb
>>
>> Attie
>>
>
|
|
|
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28957 is 'n antwoord op boodskap #28845] |
Mon, 07 February 2000 00:00 |
AFRiKA[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vergeet van Engeland, kom na *NEDERLAND* !!!
grroeten uit TAALhemel.
Michiel
On Wed, 26 Jan 2000 11:23:52 +0200, "Adam Heunis"
wrote:
> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>
> Help, asb
>
> Attie
>
|
|
|