Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewone
gewone [boodskap #125654] Wo, 08 Mei 2019 10:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20783
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewone
Afbreking: ge•wo•ne




Byvoeglike naamwoord: gewoon
Vergrotende trap: gewoner
Oortreffende trap: gewoonste
Attributief: gewone
Partitief: gewoons

Betekenis:
• Nie baie besonders of spesiaal nie.

Gebruik:
• 'n Gewone jaar is 'n jaar wat 365 dae het en dus nie 'n skrikkeljaar is nie.

Vertaling:
Engels: plain, common
Nederlands: gewoon
Swahili: kawaida

Nota:
• Attributiewe vorm van gewoon. Intensief: doodgewone.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laaste
Volgende onderwerp: ongeveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 19:25:13 MGT 2024