Augustus [boodskap #125623] |
Ma, 06 Mei 2019 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Augustus
Afbreking: Au•gus•tus
Uitspraak: /əʊ̯ˈχœstœs/, /ɑˈχœstœs/, /oˈχœstœs/
Selfstandige naamwoord: Augustus
Meervoud: Augustusmaande
Betekenis:
• Die agste maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.
Gebruik:
• Augustus, die winderige maand, is vernoem na die Romeinse keiser Augustus Octavianus.
Sinoniem:
• Augustusmaand
Afkorting:
• Aug.
Vertaling:
Engels: August
Nederlands: augustus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|