Leksikograaf Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
politieke
Afbreking: po•li•tie•ke
Byvoeglike naamwoord: politiek
Attributief: politieke
Betekenis:
• Betreffende die politiek.
Gebruik:
• Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
• Die Afrikanerbond was 'n politieke party, gestig in 1879 deur ds. S.J. du Toit, grondlegger van die beweging vir die erkenning van Afrikaanse.
Vertaling:
Engels: political
Nederlands: politieke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.