Leksikograaf Boodskappe: 20782 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oktober
Afbreking: Ok•to•ber
Uitspraak: /okˈtuə̯bər/
Selfstandige naamwoord: Oktober
Meervoud: Oktobermaande
Betekenis:
• Die tiende maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.
Gebruik:
• Die naam Oktober kom van die Latynse woord 'octo' vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).
Sinoniem:
• Oktobermaand
Afkorting:
• Okt.
Vertaling:
Engels: October
Nederlands: oktober
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.