Mei [boodskap #125584] |
Sat, 04 May 2019 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mei
Afbreking: Mei
Uitspraak: /məɪ̯/
Selfstandige naamwoord: Mei
Meervoud: Meimaande
Betekenis:
• Die vyfde maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.
Gebruik:
• Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees in Mei gehou is.
Sinoniem:
• Meimaand
Homofoon:
• my
Vertaling:
Engels: May
Nederlands: mei
Nota:
• Mei is die enigste maand wat nie 'n afkorting het nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|