Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Atahualpa
Atahualpa [boodskap #125563] Vr, 03 Mei 2019 19:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Atahualpa
Atahualpa
Atahualpa (1495 - 1533) was die laaste van die Inka-konings van Peru. Nadat hy sy broer verslaan het, was Atahualpa kortliks die laaste Sapa-inka (soewereine keiser) van die Inkaryk (Tawantinsuyu) waarna die Spaanse verowering sy bewind beëindig het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asynvlieg
Volgende onderwerp: Atalanta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:24:45 MGT 2024