Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asynvlieg
Asynvlieg [boodskap #125562] Vr, 03 Mei 2019 19:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Asynvlieg.
'n Asynvlieg.
Die Asynvlieg is 'n klein vliegie behorende tot die familie Drosophilidae (vrugtevlieë) van die orde Diptera (tweevlerkiges). Dit is 'n wingerdstok-plaag wat deur gistende stowwe soos wyn of asyn aangelok word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asyn
Volgende onderwerp: Atahualpa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:21:13 MGT 2024