Astaat [boodskap #125552] |
Thu, 02 May 2019 06:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Astaat is 'n chemiese element met atoomgetal 85 en simbool At. Dit is so seldsaam niemand weet hoe dit lyk nie. Hoeveelhede wat groot genoeg sou wees sodat dit met die blote oog waargeneem kan word sou meteens deur die intense radioaktiwiteit daarvan verdamp. Teoreties sou dit 'n silwerkleurig metalloïde kon wees.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|