Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verenigde
verenigde [boodskap #125542] Wed, 01 May 2019 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verenigde
Afbreking: ver•enig•de



Byvoeglike naamwoord: verenig
Attributief: verenigde

Betekenis:
• Wat verenig is; byeengekom/saamgesmelt/geamalgameer het.

Gebruik:
• Die verenigde front van nasies staan as die Verenigde Nasies bekend.

Vertaling:
Engels: united
Nederlands: verenigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryf
Volgende onderwerp: waarin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 03:02:14 UTC 2025