Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarna
daarna [boodskap #125523] Tue, 30 April 2019 14:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarna
Afbreking: daar•na
Samestelling: daar + na




Bywoord: daarna

Betekenis:
• Ná dit wat genoem is; vervolgens; later.

Gebruik:
• Môre is dit Saterdag en die dag daarna is dit Sondag.

Vertaling:
Engels: afterwards, next, after that
Nederlands: daarna


Voorsetsel: daarna

Betekenis:
• Om na iets spesifiek te kyk.

Gebruik:
• Kyk mooi daarna voordat jy dit koop.

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: at that

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedert
Volgende onderwerp: eers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:58:04 UTC 2025