Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleë
geleë [boodskap #125519] Tue, 30 April 2019 12:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleë
Afbreking: ge•le•ë
Uitspraak: /xəˈliə̯/, /xəˈli.ə/



Byvoeglike naamwoord: geleë

Betekenis:
• Ligging; waar dit lê.

Gebruik:
• Die restaurant is op 'n koppie geleë.

Vertaling:
Engels: situated, located
Nederlands: gelegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wanneer
Volgende onderwerp: Britse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:19:06 UTC 2025