Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeste
meeste [boodskap #125516] Di., 30 April 2019 12:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26609
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
meeste
Afbreking: mees•te




Byvoeglike naamwoord: baie
Vergrotende trap: meer
Oortreffende trap: meeste

Betekenis:
• Die grootste hoeveelheid; meer as enigiets of enigiemand anders.

Gebruik:
• Hy verdien die meeste geld van almal.
• Die meeste winkels sluit om vyfuur.

Antoniem:
• minste

Vertaling:
Engels: most, greatest
Nederlands: meeste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eie
Volgende onderwerp: dieselfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 24 11:40:17 UTC 2026