Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dus
dus [boodskap #125513] Tue, 30 April 2019 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dus
Afbreking: dus




Voegwoord: dus

Betekenis:
• Om die rede; daarom.

Gebruik:
• Dis koud, dus trek ek eerder 'n baadjie aan.
• Sy het hard geleer, dus kon sy die toets met 'n geruste hart aflê.

Sinoniem:
• daarom
• gevolglik

Vertaling:
Engels: therefore, accordingly
Nederlands: dus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vier
Volgende onderwerp: sluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:31:32 UTC 2025