universiteit [boodskap #125506] |
Di, 30 April 2019 11:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
universiteit
Afbreking: uni•ver•si•teit
Uitspraak: /ynivɛrsiˈtəɪ̯t/
Selfstandige naamwoord: universiteit
Meervoud: universiteite
Verkleinwoord: universiteitjie
Meervoud van verkleining: universiteitjies
Betekenis:
• (onderwys) 'n Plek waar 'n mens na skool gaan studeer. Inrigting vir wetenskaplike onderwys met ten minste drie fakulteite.
Gebruik:
• Mense kan by 'n universiteit inskryf om 'n graad te verwerf.
Afkorting:
• univ.
Afgelei:
• universiteitsbiblioteek
• universiteitsdosent
• universiteitsgebou
• universiteitsgraad
• universiteitsgraduandi
• universiteitshoof
• universiteitskoshuis
• universiteitskursus
• universiteitskwalifikasie
• universiteitslektor
• universiteitslewe
• universiteitsmateriaal
• universiteitsopleiding
• universiteitspersoneel
• universiteitsprofessor
• universiteitsraad
• universiteitsregulasie
• universiteitsrektor
• universiteitsterrein
• universiteitstoelating
• universiteitstudent
• universiteitstudie
• universiteitsvlak
Vertaling:
Engels: university
Nederlands: universiteit
Venda: yunivesithi
Zoeloe: iyunivesithi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|