Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asquith, Herbert Henry
Asquith, Herbert Henry [boodskap #125503] Di, 30 April 2019 06:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herbert Henry Asquith
Herbert Henry Asquith
Herbert Henry Asquith (1852 - 1928) was 'n Britse staatsman en eerste minister. Hy was 'n suksesvolle advokaat en word in 1886 'n parlementslid. Hy steun van 1899 tot 1902 die Britse regering in die Anglo-Boereoorlog. Asquith word in 1905 die minister van finansies en was van 1908 tot 1916 die premier die Verenigde Koninkryk. In 1925 word hy die graaf van Oxford.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aspis
Volgende onderwerp: Assam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:50:36 MGT 2024