Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskou
beskou [boodskap #125501] Ma, 29 April 2019 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskou
Afbreking: be•skou
Uitspraak: /bəˈskœu̯/




Werkwoord: beskou
Verlede tyd: het beskou
Teenwoordige deelwoord: beskouende
Verlede deelwoord: beskouende

Betekenis:
• Mooi of deeglik bekyk.
• Die manier waaroor daar oor iets of iemand gedink word.

Gebruik:
• Sy beskou haarself in die spieël.
• Kruidagtige plante wat deur mense geëet word, word gewoonlik as groente beskou.

Spreekwoord:
• Op die keper beskou. [Noukeurig beskou.]

Afgelei:
• beskouing

Vertaling:
Engels: to view, observe; to consider, regard, contemplate
Nederlands: beschouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slegs
Volgende onderwerp: Afrikaanse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:31:52 MGT 2024